Het u hulp nodig om 'n unieke reisplan vir u verblyf te maak? Of, het jy eenvoudig 'n vraag wat ons nie beantwoord het nie? Kom in kontak met ons en ons sal dadelik terugkom.
Afgesonder, vreedsaam en luuks. Dié suites is net die plek vir romanse, diep nadenke en om een te word met die natuur. Proe die vars lug, luister na die klank van die see en asem die reuk van die unieke fynbos rondom jou in.
Wandel onder 'n groen blaredak tot by jou luukse suite bo-op 'n koppie, met eindelose vergesigte oor die see en fynbos. Ontspan op jou weelderige bed, voel verfirs in die ruim badkamer en besin dan oor die lewe met 'n glas bekroonde wyn in die hand.
We’ve carefully curated a collection of one-of-a-kind experiences that reflect the diversity of this unique region we call home.
Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.